Ponte Vecchio

Die Ponte Vecchio

Die Ponte Vecchio ("Ou Brug", Italiaanse uitspraak: [ˈponte ˈvɛkkjo])[1][2] is 'n middeleeuse steensegment-boogbrug oor die Arno in Florence, Italië. Die brug is bekend om sy nabygeleë luukse winkels. Slagters, leerlooiers en boere het aanvanklik die winkels betrek; maar tans word die winkels gehuur deur juweliers, kunshandelaars en verkopers van allerlei aandenkings.[3] Die twee naasliggende brûe is die Ponte Santa Trinita en die Ponte alle Grazie.

  1. Ponte Vecchio. Encyclopædia Britannica. 2007.
  2. "Dizionario d'ortografia e di pronunzia" (in Italiaans). Rai. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Oktober 2017. Besoek op 24 Februarie 2010.
  3. Dupré, Judith (2017). Bridges: A History of the World's Most Spectacular Spans (Google Books). New York: Hachette/Black Dog & Leventhal. ISBN 978-0-316-47380-4. Besoek op 2 Maart 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search